{title}
00
days
00
hrs
00
mins
00
secs
Geur - Jacobus Perfume
Regular price
R 550.00
Sale price
R 550.00
Regular price
Unit price
Jacobus is die soort ou wat altyd by die bosveld TV gevind kan word.
Note van lewendige sitrus wat saam met die subtiele rokerige aroma van sy vuur saamsmelt.
Met aardse ondertone so ryk soos die grond waarop hy loop, bring Jacobus die warmte van die bosveld en n lekker storie van sy laaste toer deur Botswana. Die geur van vetiver en patchouli hou hom gegrond en aards.
Jacobus is die kamp fanatikus wat altyd reg is vir sy volgende trek. Hy is die kêrel wat op sy gelukkigste is as hy in die buitelug kan wees.
Notes:
•Sicilian Bergamot
•Ginger
•Aqua
Notes:
•Sicilian Bergamot
•Ginger
•Aqua